Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Februarie 08 2012 @ 12:32 NM CST

JAN SE POEDING

1 Pak Jellie
1 Blik Gekondenseerde Melk
3 Eiers Kookwater

Maak Jellie en roer melk by. Klop eierwitte styf en roer deur. Sit in yskas. Bedien net so of met vla en vrugte.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie