MERINGUES
3 Eierwitte
´n Knippie sout
1ml Kremetart
250ml Strooisuiker
2,5ml Vanieljegeursel
Voorverhit die oond tot 120 grade C (250 Grade F)
Klits eierwitte met sout en kremetart styf maar nie droog nie.
Voeg strooisuiker lepelsgewys by, klits goed na elke byvoegingen voeg geursel by net voor laaste 2 lepels suiker.
Voer ´n bakplaat met botterpapier uit.
Vorm meringues met ´n lepel op die papier of gebruik ´n versiersak en -buis.
Bak 50 minute tot ´n uur lank en lig meringues met ´n slaplemmes van papier af.

Verwante Artikels