Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 09:25 NM CST

WITSOUS


30ml Botter of Margarine
30ml Koekmeelblom
1ml Sout
200ml Melk
´n Knippie Pepper

Smelt die botter in ´n kastrol oor lae hitte of oor kookwater.
Roer die koekmeelblom, gemeng met sout en pepper, geleidelik by die gesmellte botter tot dit glad is.(gebruik ´n houtlepel)
Voeg die melk drupsgewys be en roer deurentyd tot die sous dik en glad is.

VARIASIES VAN WIT SOUS

Dik witsous: Volg die resep vir witsous, maar gebruik 45ml botter en 45ml koekmeelblom

Dun witsous: Vplg die resep vir witsous en gebruik 310ml melk en 2,5ml sout.

Kaassous: Voeg 190ml gerasperde kaas by die basiese witsous en verhit tot die kaas gesmelt is.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie