Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 09:14 NM CST

TAMATIE BREDIE

1kg Skaapvleis in stukke gesny

25ml Margarine of oliel

2 Uie gekerf

1 Knoffelhuisie gekneus

10ml Sout

Vars gemaalde swart pepper

Aftreksel, water or wyn

500g Aartappels in stukke gesny

1kg Tamaties, ontvel en gekap

5ml Suiker

2ml Droë Tiemmie

5ml Marjoram



Verhit olie in ´n groot kastrol en sorteer die uie en knoffel tot deurskynend. Voeg vleis by en verbruin vinnig. Voeg sout, pepper and ´n bietjie aftreksel by en stowe met deksel op totdat die vleis sag is. Voeg aartappels, tamaties, suiker, tiemmie en marjoram by en stowe vir nog ´n uur langer. Bedien met rys.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie