Lekker Suid Afrikaanse Boerekos Resepte - Kom Kook en Geniet saam met ons!

Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Sondag, September 05 2010 @ 12:43 NM CDT

KNOFFEL-KAASBROODJIE

KNOFFEL-KAASBROODJIE

500 g Bruismeel
500 ml Karringmelk (1 boksie)
1.5 koppies Gerasperde kaas (Cheddar werk die beste)
1 teelepel Marjolein
1 teelepel Knoffelvlokkies (2e teelepel opsioneel vir 'n sterker knoffel)
2 eiers

1. Meng al die bestanddele goed saam.
2. Gooi in 'n gesmeerde broodpan, strooi 'n bietjie van die gerasperde kaas oor en bak in voorverhitte oond teen 180°C vir 1 uur.
Variasie: Vervang Kaas, knoffel, marjolein en karringmelk met 500 ml Muesli-gegeurde jogurt

*******JP

Artikelopsies

0 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.

Resepte Boeke

Kook met Blikkies en Pakkies
Browse Album

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie