Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 08:21 NM CST

UIESOPBROODJIE....



UIESOPBROODJIE (nie nodig om te laat rys nie) - ***JPetro***

500 gram "self raising flour"
500 ml karringmelk
1 pakkie wit uie sop
1 koppie gerasperde kaas

Meng alles saam, sit in pannetjie en bak in oond vir 1 uur by 180ยบ.



Artikelopsies

1 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: Lizeka007 aan Maandag, Januarie 24 2011 @ 08:44 VM CST UIESOPBROODJIE....
'n Absolute staatmaker, het die broodjie twee keer in een week gebak so lekker was dit!
[ # ]

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie