KOFFIE-YSKASTERT
Geskryf deur: Anonymous
KOFFIE-YSKASTERT
Bestanddele:
1 pak. Tennisbeskuitjies
2 sakkies Orley Whip
sjokolade versiersuiker
1 koppie sterk, swart koffie - koud
Metode:
Week beskuitjies vinnig in koue koffie. Dan dun lagie versiersuiker en dan lagie room. Rasper Peppermint Crisp oor elke lagie room. Boonste laag room. Versier met vermicilli of peppermint crisp.

Verwante Artikels