Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 09:03 NM CST

SPEEL DEEG

SPEEL DEEG

Meng Saam:
2 koppies koekmeel
koppie sout
30ml kremetart

Meng Saam:
2 koppies water
30ml olie
5ml kleursel
5ml geursel

Voeg nou alles bymekaar en meng goed.
Plaas in mikrogolf (op hoog) vir 4 tot 5 minute. Roer na elke minuut.
Die deeg word ligter in kleur soos dit gaar word.
Dit hou vir maande (buite die yskas) as dit dig toegemaak

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie