TUISGEMAAKTE VOLROOM ROOMYS
Maandag, September 25 2006 @ 08:07 VM CDT
Geskryf deur: Anonymous
TUISGEMAAKTE VOLROOM ROOMYS
Bestanddele:
1 L Room
2 x Blikkies kondensmelk
4 eiers (geskei)
1 x koppie versier suiker
5 ml Vanilla geursel
5 ml Karamel geursel
Metode::
Klits die room tot styf, hou eenkant - Klits die 4xEier witte tot styf, hou eenkant - Meng die versier suiker en eier gele saam, hou eenkant.
Klits nou die 2 x blikkies kondensmelk by die styf geklitste room - voeg nou die eier gele en versiersuiker mengsel by en klits goed - heel laaste gooi nou die Vanilla,Karamel geursel en geklitste eier witte by en klits alles goed en gooi in roomys bakke en hou in vrieskas (8 of meer ure - voor inskep)
Maak bietjie meer as 2 L

Verwante Artikels