Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 06:27 NM CST

VETVRYE ALL-BRAN BESKUIT

VETVRYE ALL-BRAN BESKUIT

250 g All-bran + 100 g klapper 1 kg bruismeel
400 g suiker 2 t bakpoeier
1 t sout 1 k sonneblomsade/pekanneute
500 ml appelsap t asyn
t koeksoda k afgeroomde melk
3 eiers

Meng t asyn, t koeksoda en K afgeroomde melk (eie karringmelk!). Laat staan 'n rukkie. Klits 3 eiers saam met 500 ml appelsap. Voeg dro bestanddele by en meng alles saam. Gooi in een groot of twee kleiner gesmeerde pan(ne). Bak + 1 uur by 160?C. Sit foelie bo-oor. Sny met elektriese mes.

Artikelopsies

1 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: fil aan Dinsdag, Junie 12 2007 @ 06:30 VM CDT VETVRYE ALL-BRAN BESKUIT
heel lekker, het gedink dat dit heel droog sal wees sonder vet. Word wel sneller droog as gewone beskuit.
[ # ]

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie