Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 06:23 NM CST

KARRINGMELKBESKUIT

KARRINGMELKBESKUIT

Meng:
7 koppies koekmeel
6 teelepels bakpoeier
1 teelepel koeksoda
1 teelepel sout
1/2 teelepel kremetart

Klits:
2 eiers
2 koppies karringmelk
1 koppie suiker
125 g gesmelte margarien

Verhit oond tot 180 C
Voeg al die bestanddele bymekaar
Druk in plat bakplaat
Bak vir halfuur en sny in blokkies. Draai beskuitjies om.
Bak vir nog 'n halfuur by 160 C
Droog uit.


Artikelopsies

2 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: hen druk aan Sondag, Maart 16 2008 @ 08:55 VM CDT KARRINGMELKBESKUIT
Die resep werk pragtig. Kan iemand my egter help met resep vir outydse boerbeskuit. Ek wil net een "loaf" (wat is dit in Afrikaans) bak maar die resep in Tannie De Villiers se Kook en Geniet is vir 'n menigte mense bedoel en ek is tegnologies so gestrem dat ek nie die mate behoorlik kan aanpas vir net een panvol nie.,
[ # ]
Geskryf deur: nelia aan Woensdag, November 05 2008 @ 06:17 VM CST Marmelade beskui
Hi ek is opsoek na 'n resep vir marmelade beskuit.
Nelia
[ # ]

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie