Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 06:08 NM CST

Krummelpap [Putupap]

375 ml water (1,5 k)
5 ml sout (1 t)
300 g mieliemeel (500 ml) (2 k)
(6 porsies)


Metode:
Kook die water en die sout in 'n kastrol, gooi die mieliemeel stadig by sodat dit ophoop en die water rondom kook.
Moenie roer nie.
Sit die kastrol se deksel op en kook 10 tot 15 minute lank stadig. Klop goed met groot vurk.
Sit deksel op en laat verder oar baie lae hitte gaar word. Dit neem ongeveer 1 uur.

Joey Pienaar
Boek: Knuppeldik aan koningskos
Bladsy: 143

Artikelopsies

1 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: Vivienne aan Maandag, Julie 13 2009 @ 09:08 VM CDT Krummelpap [Putupap]
BAIE DANKIE MY DOGTERTJIES GAAN SO MAL WEES HIER OOR WANT OUMA KAN DAN EN MA NIE!!

[ # ]

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie