Lekker Suid Afrikaanse Boerekos Resepte - Kom Kook en Geniet saam met ons!

Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Sondag, September 05 2010 @ 12:44 NM CDT

Ongelooflike Lekker Brood

Wil jy iets lekkers maak wat by braaivleis sal pas?Iets wat nie net jou kerel,man,Pa of vriende gaan verbaas nie,maar jouself ook?Dit is ongelooflik lekker!!!!!

1 Sakkie brood deeg(Wat jy sommer by spar kan koop of self knie)
Donker bruin suiker
Lekker room

Dis nou makklik.Maak klomp klein bolle met die deeg en pak dit in 'n botter gesmeerde bak.Gooi nou die room op en moet nie skaam wees nie(die room maak net n lekker dik sous)Strooi nou die bruin suiker bo oor!Plaas in voor verhitte oond (180c)en bak tot die brood gaar is.Sjoe maar dis ongelooflik lekker!!!!


Geniet dit.Met groete van megaNATOR in Vryheid!

Artikelopsies

1 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: Anonymous aan Dinsdag, Junie 13 2006 @ 03:27 VM CDT Ongelooflike Lekker Brood
Hi daar,wil net se dat die brood 'n wen resep is,dit is regtig....ongelooflikke lekker brood.Dis so maklik om te maak en al ons kuiergaste was mal daaroor gewees.Probeer dit maar gerus!

Resepte Boeke

Sarie 5
Browse Album

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie